Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Erasmusse van die Agterkliphoogte, deur Sasa Malan

Erasmusse van die Agterkliphoogte, deur Sasa Malan

Erasmusse van die Agterkliphoogte, deur Sasa Malan

Description

In die Middel-Bossiesveld, Robertson se wêreld, woon daar op die plaas Wansbek# in die Agterkliphoogte aan die Poesjenelsrivier al geslagtelank die familie Erasmus. Hulle voorvader is twee honderd jaar gelede in die vallei gebore.  In 1838, tien jaar ná sy dood, word die plaas De Fontein geregistreer vir Rasmus Daniel Erasmus. Dit was dus Rasmus Daniel, en sy vrou Sophia Maria de Kock, van De Fontein wat die Erasmusse in die Agterkliphoogte ‘geplant’ het. Volgens oorlewering het hulle kort ná die begin van die 19e eeu ‘uit die rigting van Botrivier oor die berg getrek’ en hulle op De Fontein, taamlik hoogop in die vallei, gevestig


Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
Erasmusse in die Agterkliphoogte.pdf
File Size
248.03 KB
File Type
application/pdf
Hits
1950 Hits
Download
8547 times
×