Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Du Vinage Boek, deur Pieter du Venage

Du Vinage Boek, deur Pieter du Venage

Du Vinage Boek, deur Pieter du Venage

Description

Het u geweet.........?  Al die Duvenage, Duvenhage en ander spelvorms van die van in Suid-Afrika is direkte familie van mekaar! Daar was net een stamvader, Abraham Duvinage, wat in 1765 in Cabo De Goede Hoop (Kaapstad) aangekom het. Abraham het as soldaat aan wal gestap en later 'n bakker en boer geword. Almal van ons wat 'n Duvenage. Duvenhage of du Venage vader of moeder het, is die nageslag van Abraham se twee seuns.
Ek deel dit graag met almal, en vra net dat almal wat dit aflaai "vrywillig" al hulle Duvenage /Duvenhage inligting aan my sal stuur. E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
DU VINAGE Boek.pdf
File Size
4.86 MB
File Type
application/pdf
Hits
1671 Hits
Download
11985 times
×