Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Die Benade Familieregister - Deur Jacques Benade

Die Benade Familieregister - Deur Jacques Benade

Die Benade Familieregister - Deur Jacques Benade

Description

Hierdie is slegs 'n voorlopige publikasie oor die Benade familie in Suid-Afrika en belangrike besonderhede oor die voorgeslagte is nie hierin opgeneem nie. Toe ek begin het met hierdie navorsing het ek spoedig 'n dokument van ses bladsye saamgestel wat ek uitgeruil het met ander Benade's vir besonderhede en fotos oor hul eie kennis en besonderhede van hul eie Benade families. Daardie dokument het sederdien gegroei tot hierdie dokument wat weereens sal kan dien vir verdere kontak en uitruil soos voorheen.

Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
Benade.pdf
File Size
939 KB
File Type
application/pdf
Hits
2084 Hits
Download
10221 times
×