Skip to main content

GSSA HEADER ENG

COERTSE Roelof: Nasate Register- Deur Neels Coertse

COERTSE Roelof: Nasate Register- Deur Neels Coertse

COERTSE Roelof: Nasate Register- Deur Neels Coertse

Description

Ek het op 19 April 2008 ‘n afskrif van Prof Dr P.J. COERTZE se GESLAGSREGISTER COERTSE COERTSEN en COERTZEN [HAUM 1984] gekry en summier besluit om my eie navorsing te doen. Van die redes was dat COERTZE verskeie geslagte COERTSE’s uitgesny het en geen redes aangevoer nie. My eie lyn is uitgeknip. Op ‘n manier het ek twee van sy bronne gespoor en gemerk hy het reeds begin om die stamboom te snoei. Hierdie bronne het die register ingrypend gewysig.
Ek staan net pa vir my eie navorsing wat vanaf 1801 tot 2014 dateer. Sommige inligting voor 1801 het ek uit COERTZE se boek gelig [die COERTZE-inligting]. Die leser sal merk dat die COERTZE-inligting die hoofstrome weergee.

Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
COERTSE Roelof Nasate Register GGSA 16 12 2014.pdf
File Size
298.48 KB
File Type
application/pdf
Hits
1748 Hits
Download
4581 times
×