Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Maiores 2011 no 4

Maiores 2011 no 4

Maiores 2011 no 4

Description

J W Sauerman het n dagboek van sy ervaring as boere gevangene gehou. Sy dagboek beslaan ongeveer 95 A5 geskrewe bladsye. Dit begin as volg. "Den heer J W Sauerman Harrismith OVS, Nilgiris near Wellington Hills South India 4de Maart l902 "Geschiedenis van my gevangenschap. Ik begin hier maar de einde weet ik niet waar dat ik dan zal weest"

KINDERS OP KOMMANDO Saamgestel deur Petrus J. Fourie
Die storie begin met die artikel oor die rol van hierdie penkoppe wat as "Die Kinders" bekend
gestaan het in die Anglo Boereoorlog. Gedurende 22 Januarie 1943 verskyn daar in die
Huisgenoot "n artikel deur Veldkornet E. F. RÓHM met die opskrif "KINDERS OP KOMMANDO."

Published on
7 August 2019
Last Updated Date
19-07-2019
File Size
390.3 KB
File Type
application/pdf
Hits
1658 Hits
Download
2397 times
×