Capensis 4 -2014 Desember
Capensis 4 -2014 Desember

Description
CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,
To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux,
Ander navrae: Sasa Malan,
Further enquiries: Sasa Malan,
Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux
Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux
*******************************************************************
Capensis 4/2014 Desember
In this issue
Taking a look at our mother countries
At the October meeting we were privileged to listen to two most interesting talks respectively on German and Portuguese progenitors. Susan Ziehl's subject was the three groups of Germans "imported" by the Cape government during the 19th century to strengthen the farming community in the eastern part of the Colony. Her account starts on p. 4 while on p. 13 Peter Silbernagl concentrates on the lesser known Portuguese progenitors such as the the d'Oliveiras and others.
Koorsang van 100 jaar gelede was ’n hoogtepunt
Toe die NG gemeente op Heidelberg, Kaap, in 1914 hul derde kerkgebou inwy, het die koor so mooi gesing dat die kerkraad vir elke lid ’n foto van die koor laat maak het. Gerhard Geldenhuys het geen steen onaangeraak gelaat nie en uitgevind wat elkeen van die koorlede se familieverband was. Hy vertel op p. 26 wat hy nou van hulle weet.
Die Rabies verlaat Groenkloof op hul vyfde reis
Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, het Ma Hester se gesin wyd verspreid geraak: die seuns en skoonseuns uiteindelik meestal as krygsgevangenes en ma en die twee jongste dogters in die konsentrasiekamp. Maar uit die ryk skat van hul volgehoue korrespondensie spreek vandag nog hul positiewe lewensuitkyk. Johan Krige, nasaat van een van die dogters, vertel op p. 41 meer van hierdie gesin in die tweede deel van sy familieverhaal.