ForestHillCarol Beneke het mildelik haar transkripsie van die Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth, begrafnis register (1955-2014) bygedra tot dieeGGSA BDM Projek. Foto's van die grafstene in hierdie begraafplaas is ook beskikbaar in dieeGGSA Suid-Afrikaanse Grafstene Versameling.