Die Algemene Jaarvergadering van die Wes-Kaapse tak het Saterdag 19 Januarie, 14:00 plaasgevind. By hierdie vergadering was Simone Kay herverkies as Voorsitter.
2019 Committee
Voorste ry (links na regs): Pam Beck (Sekretaris), Simone Kay (Voorsitter), Margaret Gundry
Agter ry (links na regs): Paul Le Roux, Phil Beck (Ondervoorsitter), Douglas Reid (Tesourier, Webmeester en Tegnologie)