Upcoming Events for Nov 2019 & Feb 2020

Southern Cape Header small

The Year-end Function of the Southern Cape branch of the GSSA will be on

Wednesday 20 November 2019 at 12h30 at Deacon's Bistro in Barry Road,George.

  1. The 2020 Annual General Meeting of the Southern Cape branch of the GSSA will be on Wednesday
  2. 5 February 2020 at 14h00 at the George Museum.
  3. Die Suid-Kaapse tak van die GGSA het tot op hede besprekingsgroepe op Mosselbaai/Hartenbos,Riverdal en Knysna gestig. Die besprekingsgroepleiers is Sias Coetsee (Hartenbos/Mosselbaai),Louise du Plessis(Riversdal) en Ian Uys (Knysna) Meer besonderhede oor inskakeling by die besprekingsgroepe van van die sekretaris van die Suid-Kaap GGSA,naamlik Estelle Melvill by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. verkry word.

Contact Abrie de Swardt the Chairperson/Voorsitter Suid-Kaapse tak GSSA/GSSA

 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. or call him on 072-3481961

  • Hits: 565

Kontak die Webbladbestuurder

Terugvoer, voorstelle en regstellings word verwelkom.
Kontak asb die Webbladbestuurder