Noordtransvaaltak

Van Wyk CollageDie Noord-Transvaal-tak is gelee in Pretoria en bedien die omliggende gebiede, waaronder Mpumalanga, Limpopo Provinsie en sommige gebiede van die Noordwes Provinsie, asook die Oos-Rand. Die tak het 180 lede en vergader elke tweede Saterdag van die maand behalwe Desember en Januarie. Ons vergader by die Kuns Gallery van die Voortrekkermonument en  begin om 13:30. Ons doel is om ons lede te ondersteun deur die verskaffing van opleiding en leiding met navorsing. Ons het 'n aantal ervare "ou hande" wat nuwelinge help om aan die gang te kom. Ons moedig ons lede aan om nie op te hou met die familie register nie, maar om die familie geskiedenis by te voeg deur die gebruik van foto's en staaltjies van spesifieke familielede.

Alle e-pos, moet gerig word aan ntvl-by genza.org.za , vanwaar dit aangestuur sal word na die betrokke komiteelid vir die nodige aandag. Ons posadres is: Posbus 75292, Lynnwood Ridge, 0040

 GENEALOGIE/FAMILIE NAVORSING SIMPOSIUM 14 SEPTEMBER 2019

Familienavrosing Simposium 2

Om die program af te laai  Simposium Program