English (United Kingdom)

Praatjie by die Valhalla Biblioteek

{artsexylightbox singleImage="images/NTvlFotos/Biblioteke/30_Oct_2015_2.JPG" path="images/NTvlFotos/Biblioteke" color="white" previewWidth="200"}{/artsexylightbox}

Klik op die foto om te vegroot

Maandag 30 Oktober was weer 'n hoogtepunt in Noord-Transvaaltak se reeks voorligtings by biblioteke in die omgewing van Pretoria. Hierdie keer was dit Valahalla se biblioteek se beurt. Kobie van Rooyen en Johan Fourie het die gehoor toegespreek oor familienavorsing. Hier was onder andere 'n oupa en 'n kleinseun teenwoordig wat met groot aandag geluister het en die eerste tree gegee het op die familienavorsing pad. Die personeel van die bibliteek en in besonder Gail was hoogs in hul noppies met die voordarg wat gegee is.

  • Hits: 5718

Kontak die Webbladbestuurder

Terugvoer, voorstelle en regstellings word verwelkom.
Kontak asb die Webbladbestuurder