Lyttelton Biblioteek Week

Posted in Northern Transvaal Branch

{artsexylightbox path="images/stories/Noord_Transvaal/Biblioteek/Lyttelton" previewWidth="100" previewHeight="100"}{/artsexylightbox}

Die Noord-Transvaaltak is deur die Lyttelton Biblioteek genooi om van 6-27 Mei 'n Genalogie Uitstalling in hul voorportaal te hou.DiĆ© uitnodiging is dadelik aanvaar. Andre du Plooy, Kobie van Rooyen en Rentia Landman het die uitstalling saamgestel. Die Tak het ook die geleentheid benut om pamflette uit te stal en die publike uitgenooi om die volgende byeenkoms by te woon. Klik op die foto's om te vergroot.