Swartland-1810Lizette Svoboda uit Thailand het die jare 1810-1816 van die Swartland (Malmesbury) NGK doopregisters by haar transkripsie bygevoeg - haar sover voltooide transkripsie, 1745-1816, is by die eGGSA DTB databasis ingesluit.