2-756Die name van 260 immigrante wat tussen November 1883 en Januarie 1885 in Kaapstad aangekom het is tot ons databasis van Passasierslyste bygevoeg. Hierdie is deur Richard Wolfaardt verwerk van die Kaapse Argief lys PWD 2-756, deur middel van foto's deur AndrĂ© van Wyk geneem.

'n lys van die vanne bygevoeg kan hier gevind word