Corney Keller se transkripsie van die Kaapse NGK trouregister 1713-1756 is nou klaar en beskikbaar op die eGGSA webwerf.

Hierdie transkripsie is van die Kaapse Argief Verbatim Afskrifte, dokument VC 621, gedoen. Dit is 'n fotokopie van die oorspronklike register wat word nou in die Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-13/1, gehuisves.