Foto's van 64 Bybels wat familie inligting bevat, by die Albany Museum deur Johan Hefer vir eGGSA afgeneem, en 24 soortgelyke Bybels in die Potchefstroom-biblioteek versameling, deur Dirk Bloem vir die Noord-Wes-tak afgeneem, is nou tot die Bybel versameling bygevoeg: Vind hulle hier