Lyste van Suid-Afrikaanse aankomstes en uittogtes 1891 to 1923 - van die South Africa Magazine getranskribeer deur Ellen Stanton.
Natal Passenger Lists 1846 to 1909. Hierdie lyste is uit die koerante Natal Witness en Natal Mercury getranskribeer. Lees ook die inleiding aan die onderkant van die bladsy.
Passenger Lists from Hamburg to South Africa, deur Joachim Schubert. Skepe wat gedurende die tweede helfde van die 19de eeu van Hamburg vertrek het met passasiers vir Suid-Afrika .
South African Passenger Lists, geen opsteller genoem nie.