SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

6136 Downloads

SCHULZE in Suid-Afrika deur Ockert Malan

Twee Schulze-families word hier behandel:
Die kleiner en jonger familie Schulze, nasate van die Hermannsburgse sendeling, Wilhelm Ernst SCHULZE (1869-1961) en
Die nageslag van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich SCHULZE (1836-1916) van Lydenburg.
Vir laasgenoemde is daar ook 'n CD beskikbaar by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Benewens die geslagsregister bevat dit ook foto's van persone, geboue en voorwerpe asook ander dokumentasie oor hierdie familie wie se se voorgeslag teruggevoer word tot die 16de eeu in Duitsland.In CAPENSIS 3/2013 verskyn 'n artikel: "Só het die SCHULZEs na Suid-Afrika gekom: Die stamvader en sy kinders - hulle wel en wee." deur Sasa Malan. Hierin word meer persoonlike besonderhede van hierdie gesin verskaf.