West Gauteng Newsletters

Display:

This newsletter is packed with news and photos of our activities the past 3 months. We continue to introduce other branches to our readers. Also: see the list with latest additions to our library

In the transcribing of immigration records from old registers in the archives I noticed the large
number of single women who arrived at Port Natal during the period 1850 to 1920. It begs the
question: Why? In this piece I have drawn heavily on a work done by Marilyn Barber-“Domestic Servants: Confederation to the First World War”, published in Canada and available at http://www.chinookmultimedia.com Obviously Barber’s work is about Immigrants to Canada but

the circumstances mirror those of South Africa to a certain extent. (JD)
Judging

Bob Saunders, ons voorsitter, het ‘n kort toespraak gemaak oor die toenemende belangrikheid van DNA in genealogiese navorsing. Hy het vier baie interessante youtube video-snitte vir ons vertoon. Ek gee die skakels na hierdie video-snitte hieronder. Our chairman, Bob Saunders showed us four highly interesting YouTube video clips on DNA. Please take the time to have a look at these amazing stories that unfold right before your eyes. Here are the links: 2 1. DNA Story – Watson & Crick: http://youtu.be/OiiFVSvLfGE 2. What is DNA and how does it work? http://youtu.be/zwibgNGe4aY 3. DNA Double helix structure: http://youtu.be/VegLVn_1oCE 4. Richard III – the DNA analysis & conclusion: http://youtu.be/yYY-usw9K_U

Whilst researching the Corder family tree I have been able to trace my roots back as far as William Corder born in 1746. William married Frances Warren date unknown and the only record of a child was their son William born in 1767. William married Philippa Green of Falmouth, Cornwall, England. They had five children (Two sons and three daughters)

My wife, Annemarié took me quite willingly to a coffee shop near Kyalami and we met the owners Ingrid and her husband. We got talking and Ingrid told me the fascinating story about her dad’s violin and the romance between him and her mother.I immediately requested her for her story and now you are able to read it. Thank you Ingrid for this story and you sharing it with us. Read the story here
I FOUND MY COUSINMy mother told me about her brother Richard Smith. She never told me that he had a daughter. My grandmother died 25 January 1965. On the day of her funeral, 27 January 1965 my mother received a letter from Richard Smith with a photo of his daughter. After my mother’s death the photo disappeared. Read the story in the newsletter
Die naaste wat Neels sy pa by 'n skare mense gesien was by die Vaaldam. Met Republiekwording wou Neels na Pretoria toe gaan maar sy pa het gesê nee want daar gaan te veel mense wees. Verwoerd word in die parlement dood gesteek. Met die begrafnis in Pretoria wou Neels gaan en sy pa het gesê nee want daar te veel mense wees. 2010 Breek aan. Die wêreldbeker sokker is in Suid Arika. Neels gaan kyk na straatoptog in Randburg en Neels was daar.Deon Baird skryf oor sy pa, Francis Henry Baird. Op sy geboortesertifikaat is sy name korrek maar toe hy gedoop is word sy name geskryf as Frans Hendrik Baird. Dan volg Francis Henry Baird se loopbaan. Â
In hierdie uitgawe; Genealogie en Kultuurgeskiedenis: ʼn vrugbare bondgenootskap. Lees ook Oom Nelie en tan Letta Labuschagne by hul woning te Mombolo in Angola 1924 (Dorslandtrekkers) en ook Die eerste konsentrasiekamp tePotchefstroom
Stamboom van Anthonius van Rooyen Die Van Rooyens van Clanwilliam·Calvinia·Brandvlei·Kenhardt·Grootrivier 1830-2016 Redaksie Engela van Rooyen (verhalende dele en b1c6); JC Malan (b1c2); Martie du Toit (Argivale navorsing) Die volle manuskrip op CD is by eGGSA se winkel te koop. Hierdie dokumente bevat net die omvattende stamboom soos op datum, Mei 2017

Nadat ons in die Suid-Afrikaanse Familieregister (SAF/SAG) of in die baie handige webwerf Stamouers http://www.stamouers.com/ gekyk en vasgestel het, dat dié bepaalde voorouers wel van Nederland af komstig is, wil ons nou meer uitvind van hulle ouers en grootouers in Nederland. Danksy die digitalisering en transkribering van Nederlandse argiewe kan ons nou hierdie soektog in ons eie huise en op ons eie rekenaars aanpak.
2. WAS STAMVADER ‘N BEMANNINGSLID OP ‘N VOC-SKIP?
Indien die stamvader gedurende die jare 1652-1798 in die Kaap aangekom het, is die kanse goed dat hy as ‘n amptenaar van die VOC of as ‘n bemanningslid op een van hulle skepe gekom het. Die VOC was nie die enigste redery van die tyd nie, maar wel die grootste en het vanaf 1700 tot 1795 bykans 655 0001 mense vervoer. Die verkeer van mense via, na en van die Kaap sou dus ook besonder groot gewees het.

Kontak die Webbladbestuurder

Terugvoer, voorstelle en regstellings word verwelkom.
Kontak asb die Webbladbestuurder