Marcia Bezuidenhout van Australië is tans besig om die lys van Tulbagh distrik sterftes te transkribeer. Hierdie lys, wat by die Tulbagh NGK kerkregister ingesluit is, sluit in sterftes 1744-1793 en 1816-1848. Tot dusver het sy 1744-1775 voltooi en hiedie is in die soekbare eGGSA databasis ingesluit: Burial, Cremation and Death Registers