Nuusbrief Julie 2012

Nuusbrief Julie 2012

Lees in die uitgawe 'n fotoverslag van die huwelik van twee gesiene lede van die tak, Kriek en Alta Fourie se dogter, Shanetelle met Nico de Klerk. 'n Interessante artikel gee insig in die problematiek met die opspoor van foto'van ou China. Dan volg 'n lewendige briefskrywery oor die inhoud van die Wes-Gauteng se nuusbrief.