Nuusbrief April 2014

Nuusbrief April 2014

Nederlandse Wortels -praatjie oor Nederland as stamland by GGSA Wes-Gautengtak 12 April 2014, deur Dr Rentia Landman; â€˜n Voltooide kwartierstaat van SCHULENBURG en ‘n onvoltooide voorbeeld. Hennie en sy eggenote Marié het hierdie pragtige voorbeelde self geskep.