Besoek die GGSA Google Earth Inisiatief

Written by Cemetery Project Administrator.

Deur gratis en vrylik beskikbare sagteware te gebruik, kan u die ligging van die onderskeie GGSA begraafplase aanlyn besigtig.ActionGEShot-Small
Die projek word instand gehou op sy eie blad
 GGSA Google Earth Begraafplaas Inisiatief
'n Breeband verbinding en die Google Earth program is noodsaaklik.  Google Earth is gratis aflaaibaar vanaf http://earth.google.com
Kliek op die GGSA ikoon en u sal die beskikbare data vir die betrokke begraafplaas kan sien.  Dit dui ook aan of die begraafplaas inligting op DVD beskikbaar is, in die eGGSA foto biblioteek of op beide.
Vir verdere inligting kontakHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.