Die Begrafnisbrief Projek besoek die Weskaaptak

Hobbie Stoffberg het die Weskaaptak op Saterdag 11 Junie 2011 besoek. Picture_580_compressed 

Sy het 'n kort aanbieding gedoen om die projek op die nuwe GGSA webwerf bekend te stel. By hierdie geleentheid is ook sowat 500 foto's geneem van begrafnisbriewe wat lede saamgebring het.

Ons wil graag ander takke aanmoedig om ook aan die projek deel te neem.

In die foto: Hobbie Stoffberg in aksie