Alle foto's is gemerk en alfabeties gerangskik volgens provinsie, stad / voorstad / dorp / distrik, gemeente en geloofverband / denominasie. Die navorser se taak word hierdeur vergemaklik.
  • Alle kerke is soekbaar deur die Soekenjin te gebruik.
  • Klik op die landkaart as u in 'n sekere provinsie wil soek.
  • Gaan na die sub-album van die stad of dorp waarin u wil soek.
  • 'n Ligte agtergrond dui daarop dat daar slegs een foto in 'n album is.
  • 'n Donker agtergrond dui daarop dat dit 'n sub-album is en dat die album meer as een foto bevat.
  • Klik op die foto van 'n sub-album om die album oop te maak of om 'n individuele foto te vergroot.
Inligting by die foto's is soos dit in die FOTKI-album verskyn het.