fields
Gallery »  Z-Surnames---Vanne-Z » ZYL-VAN-Surnames-Vanne »

ZYL-VAN-Christiaan-1944-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 23 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Christiaan VAN ZYL Gebore: 15 April 1944 Oorlede: 13 Julie 2021. Ons innige meegevoel aan die familie van Christiaan in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede