fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WILLEMSE-Surnames-Vanne »

WILLEMSE-Ben-0000-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marike Landman Willemse 13 Jul 2021_822 Ben Willemse b.0000 d.5 Jun 2020. RIV. Wilna Smit - Ja ou Ben sal ons nooit vergeet! Lank ons Buurman gewees! Mabel Swart – Tragies. Ina Vermaak - Ons was vir Ben ongelowig baie lief! Hy het soveel respek vir almal gehad! Liefdevol en hardwerkend!! Sal Ben altyd so onthou!!

  • 1 images