fields
Gallery »  W-Surnames---Vanne-W » WESSELS-Surnames-Vanne »

WESSELS-Fanie-1983-2005-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lettie Wessels 13 Jul 2021_84 Fanie WESSELS b.26 Apr 1983 d.22 Jun 2005. Steven Aucamp - Ai ou..as daai parkie kon praat...was ook maar ‘n donker dag en tyd..RIP. Janice Ann Pelser/Lettie Wessels. Annelize Du Preez - Mis jou ou Fanie. Petro Jordaan - Mens met die mooiste hart gewees. Was saam my op skool, saam gekuier en hy het altyd so mooi mens op gepas. Net mooi memories. Sal altyd gemis word spesiale mens. Vernette Duvenhage - Ek onthou daai ou landsvlag trui. Lily Gouws Fleischmann - Ag ou Fanie, was so jonk. Marissa van der Merwe - Ek onthou hom. Hanneli Cronje - Ai Lettie & Hans. Johan Maritz - Een van die hardwerkendste rugby seuns wat ek al ooit afgerig het. Hy het ook nooit gekla oor die posisie wat hy speel nie, hy wou net he die span moes wen. Duncan Hunter - My swem maatjie... lekker gala geswem op laerskool, hoor tannie Lettie Wessels nou nog skree.... SWEMMM, SWEMMM FANIE SWEMMM.... Priester Hendrik Du Plessis - Mis hom nou nog baie. Margo Bezuidenhout - Haai jinne ek het nooit geweet nie... my ou swem maaitjie op skool. Ons het in Koorsboomsingel gebly, altyd so lekker fiets gery saam of op die …

  • 1 images