fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VOS-Surnames-Vanne »

VOS-Cor-1924-2013-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 14 Jul 2021_459 Cor Vos b.13 03 1924 d.12 02 2013. Oom. Marie Strydom - Mis hom nog elke dag. Annelize Van Biljon Smit - Oom Cor was so dierbaar. Kobus-Muskiet Janse van Rensburg - Lekker veerpyltjies in sy motorhuis gespeel. Ons koshuisbrakke! Nadine Schoeman - Ai wat ‘n ongelooflike man. My pa het so opgekyk na die oom. Vandat ek kan onthou was oom Cor en tannie Cobie in ons lewe. Dierbaar mens gewees. En altyd tyd gemaak om met jou te gesels. As Ek my oe toemaak Sien Ek oom Cor nog in sy groen Mercedes

  • 1 images