fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VORSTER-Surnames-Vanne »

VORSTER-Ben-1951-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_494 Ben Vorster b.19 Jul 1951 d.3 Nov 2020. Adri du Plessis - Mis jou Ben! Shirley Wewege Van Tonder - Was bevoorreg om hom te kon ken. Sagte hart met groot waardes. Alida Wallis - Een van die ongelooflikste mense wat ek die voorreg gehad het om te ken. Sy alomteenwoordige stil glimlag word verseker gemis

  • 1 images