fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VISAGIE-Surnames-Vanne »

VISAGIE-David-1964-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 17 Sep 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan David VISAGIE 4 Junie 1964 - 7 September 2021. Innige meegevoel aan die familie en vriende van David in die hartseer tyd. David is van St Francis Baai en sy diens vind plaas Saterdag 18 September 2021 te Humansdorp. Rus sag en in vrede

  • 1 images