fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VILLIERS-DE-Surnames-Vanne »

VILLIERS-DE-Sannette-1956-2011-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 16 Jul 2021_448/_449 Sannette De Villiers 1956-09-25 - 2011-03-13. Jacques De Villiers - “Kerf jou naam op harte uit, nie op marmer nie” ‘n aanhaling wat vandag nog in my Bybel is wat my ma vir my gegee het. Sy het voorwaar so gelewe en haar naam is op baie harte uitgekerf!. Benita Bosman - Jacques De Villiers. Elmari V Rensburg - Onthou haar baie goed. Lieflike mens gewees. Anna-marie Jooste/Marcel De Villiers - Jacques De Villiers mis haar vreeslik baie. Lieflike vriendin en het so baie vir ander gedoen. My maaitjie. Sal nooit daai dag vergeet nie. Mis jou

  • 2 images