fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VILLIERS-DE-Surnames-Vanne »

VILLIERS-DE-Jannie-1947-2022-M

https://www.facebook.com/photo/?fbid=10228789335175439&set=a.1801890364258

4 July 2022 at 18h18
Die diens van Jannie de Villiers 28.6.1947 - 4.7.2022 sal plaasvind op Vrydag 8.7.2022 om 11.00 in die NG Kerk Breyten
 

 

 

Samuel J. Heine
Ons innige meegevoel met sy familie en jul gemeente.
 

 

 

Bets De Winnaar
Ai Alta Du Buson Roux , vir Jannie goed geken vir baie jare. Jackie het begin skool hou in Breyten toe ek in die laerskool op Breyten was. Ons innige meegevoel aan hulle familie
 
Ja dit was 'n skok en dis hartseer, ek en hy het seker so 2 weke gelede in Quick chek nog so lekker gestaan en gesels, ons saam groot geword in Breyten en sal sy vriendelike groet en wuif mis as hy hier by ons huis verby ry.
Innige meegevoel Jackie en kinders, Glo die Here sal julle deurdra!!.

  • 2 images