fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VILJOEN-Surnames-Vanne »

VILJOEN-S-A-Nn-Bekkie-1939-2001-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Suzette Viljoen 14 Jul 2021_256A. Nn Bekkie VILJOEN b.1 Mei 1939 d.22 Jul 2001. Lizette van Niekerk - Ons het baie by Oom Kotie hulle gekuier. My ouers was vriende van die Viljoens. Bets Erasmus - Was baie lief vir tan. Bekkie en oom Koos. Sy was n pragtige mens

  • 1 images