fields
Gallery »  V-Surnames---Vanne-V » VERSTER-Surnames-Vanne »

VERSTER-Charlie-1952-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 15 Okt 2018 Charlie VERSTER Gebore : 22.04.1952 Oorlede : 10.10.2018 Ons innige meegevoel aan Christel Fouche en kinders met die heengaan van Charlie. Ons harte is saam met julle seer. Sy troosdiens vind plaas komende Donderdag 18 Oktober 2018 vanuit die NGKerk Dagama om 16H00. Rus nou in vrede

  • 1 images