fields
Gallery »  T - Surnames : Vanne - T » THOMPSON - THOMSON Surnames : Vanne »

THOMPSON, Eric Bryan 1955-1975

18.03.1955 - 25.11.1975 Datum / Date: 08.07.2012 Diens / Service: Voortrekkermonument, Pretoria Begraafplaas / Cemetery: Weermag se Muur van herinnering, Voortrekkermonument Verassing / Cremation: # TALJAARD, THOMPSON en WILLIAMSON sneuwel saam op 25 Nov 1975 in die bosoorlog nadat hul vliegtuig naby die dorpie Ebo in Angola afgeskiet word. Hul word saam in een graf begrawe deur die plaaslike bevolking wie dan ook hul massagraf kon uitwys. Na 6 jaar van onderhandelinge tussen die Angolese- en SA regerings waarby o.a. Generaal-majoor Gert Opperman van die Voortrekkermonument 'n deurslaggewende rol gespeel het, word hul oorskotte na SA teruggebring. Hul oorskotte is veras. Lees hier meer oor die EBO 4 Kyk na die video

  • 6 images