fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TRUSWELL-Surnames-Vanne »

TRUSWELL-Michael-1975-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 27 Des 2017 Michael Truswell Gebore 11.02.1975 Oorlede 25.12.2017 Ons bede is met die familie van Michael Truswell in hierdie bittere hartseer tyd. Ons dink in besonder aan Brigitte Truswell, sy kinders en ouers. Tye vir die troosdiens sal deurgegee word sodra bevestig. Michael rus in vrede. Jy laat 'n groot leempte agter in ons gemeenskap en in jou familie en vriendekring

  • 1 images