fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TOIT-DU-Surnames-Vanne »

TOIT-DU-Jacobus-Johannes-Nn-Jaco-1980-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 29 Mrt 2018 Jacobus Johannes du Toit (Jaco) Gebore 23.11.1980 Oorlede 26.03.2018 Ons innige meegevoel aan die ouers van Jaco. Koot du Toit en Mathie, sy seuntjie en sy sus en familie. Ons bede is met julle in hierdie baie seer tyd. Jaco se troosdiens vind plaas Saterdag 31 Maart 2018 vanuit die Victory Kerk, Jeffreysbaai om 12:00. Jaco jy moet nou sag rus

  • 1 images