fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » TOIT-DU-Surnames-Vanne »

TOIT-DU-Flip-Nn-Majas-0000-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Kollie Esterhuizen 20 Jul 2021_xxx Flip Nn Majas DU TOIT b.0000 Oorlede 30/06/2021. Boor En Annatjie Lubbe - Ja Flip Majas was ‘n besonderde mens, jare saam met hom gewerk. Wimpie Sparks - Dit is darem 'n jaar van dood. Here, wees ons genadig. Leon Lourens - Het iemand dalk n foto van hom? Ek is seker dat hy was my ambagsman op die myn!