fields
Gallery »  T-Surnames---Vanne-T » THORNE-Surnames-Vanne »

THORNE-Anna-1944-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 28 Aug 2018 Anna Thorne Gebore: 08 Junie 1944 Oorlede: 18 Augustus 2018 Sterkte aan die Thorne familie met die verlies van Anna Thorne. Ons hou haar dogter en skoonseun in ons bede in die moelike tyd met die afsterwe van hulle geliefde moeder. Anna was van Jeffreys en haar gedenksdiens het plaas gevind die 24 Augustus 2018 te Mentors Kraal om 14:00. Rus in vrede Anna

  • 1 images