Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 7 Sep 2017 Deon TERBLANCHE Gebore : 06.10.1961 Oorlede : 27.08.2017 Ons bede is met sy vrou Trifena, familie en vriende. Sy begrafnis vind Saterdag 09 September 2017 plaas op Jeffreysbaai. Deon rus nou sag en in vrede