Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 7 Mei 2021 Met Liefde Onthou Ons Rita Xoliswa TARENTAAL Gebore : 21 Januarie 1991 Oorlede: 24 April 2021. Ons bede met die familie van Rita in die hartseer tyd. Rita is van Jeffreysbaai en haar diens vind plaas Saterdag 8 Mei 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede