fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEENKAMP-Surnames-Vanne »

STEENKAMP-Lulu-1940-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Riana Joubert van Rensburg_16 Des 2021_23_Ta Lulu STEENKAMP 15 Des 1940, oorlede Nov 2021. Lizl Clarke - So baie jammer. Pit Pit - Ek is n ou Ellisrasser..Het haar baia goed geken..Het gewonder of hulle nog lewe..Haar man oom Floors..gee my meer inligting. Vriendelike mense. Cornelia Van Deventer - Elsa of Annetjie in boks my asb. Ria Lottering - Nee! Ek was altyd baie lief vir tannie Lulu. Rita Van Niekerk - Sterkte vir julle in die hartseer tyd. Mariaan Dippenaar - Hartseer sterkte

  • 2 images