fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEENKAMP-Surnames-Vanne »

STEENKAMP-Isabel-Nn-Bella-1962-2000-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cornelis Steenkamp 18 Jul 2021_314 Isabel Nn Bella STEENKAMP Gebore 1962-03-24 Oorlede 2000-08-19. Oorlede aan kanker. Daleen Snyman Faber - Awww, ou Bella... Wat ‘n saggeaarde mrns. Altyd vriendelik en sy kon so lekker lag.Saam haar in 'Volkskas' (ABSA) gewerk. Rosa Olivier - Ag ou Bella.was erg oor haar...ook saam haar gewerk... Willem Hoffmann - Pragtig mens gewees

  • 1 images