fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STANDER-Surnames-Vanne »

STANDER-At-Nn-Attie-1935-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annatjie Koekemoer 15 Jul 2021_673 At Nn Attie STANDER Gebore:1935-11-21 Oorlede:2017-10-07. Oom. Annelise Benson Lausberg - Liefste Oom At, ons kon darem altyd so lekker gesels. Oom het altyd so mooi vir my gesê om my hart te bewaar. Oom was my gunsteling klient want oom was vir my meer ‘n oupa. Iets wat ek nooit gehad het nie. Rus sag my oom. Annelize Van Biljon Smit - Was so ʼn dierbare mens. Derna Van Vuuren - Ai Oom Attie ons sal jou altyd onthou altyd dieselfde gewees reg met ‘n grappie

  • 1 images