fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMIT-Surnames-Vanne »

SMIT-Nick-Nn-VetNick-1945-2000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Alet Nel Martens 21 Jul 2021_246/_247 Nick Nn VetNick SMIT Geb 27.7.1945 Oorl 1.7.2000. Oom. Nelanie van Schalkwyk - Taxi? Alet Nel Martens/Nelanie van Schalkwyk - nee my ma se neef. Nelanie van Schalkwyk/Alet Nel Martens - ek onthou hierdie oom. Nelanie van Schalkwyk - Al skoon vergeet van hom. Hy was n legend. Alet Nel Martens/Nelanie van Schalkwyk beyer bekend as oom vet nick. Nelanie van Schalkwyk/Alet Nel Martens - oooo ek wou sê daar was n bynaam...ek onthou so iets

  • 2 images