fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SIBAWU-Surnames-Vanne »

SIBAWU-Thandiwe-1940-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 27 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Thandiwe SIBAWU Gebore: 1 Februarie 1940 Oorlede: 18 Augustus 2021. Innige meegevoel aan die geliefdes van Thandiwe in die hartseer tyd. Sy is van Patensie en haar diens vind plaas Saterdag 28 Augustus 2021 te Patensie. Rus sag en in vrede

  • 1 images