fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOOR-VAN-Surnames-Vanne »

SCHOOR-VAN-Adriaan-Mynhardt-1943-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 28 Des 2018 Adriaan Mynhardt VAN SCHOOR 24 April 1943 ~ 26 Desember 2018 Ons innige meegevoel aan die familie van Adriaan in hierdie moelike tyd. Die diens vind plaas op Saterdag die 29 Desember 2018 vanuit die N.G. Kerk Kompleks te Jeffreysbaai om 10:00. Rus nou sag en in vrede

  • 3 images