Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 15 Jul 2019 Johannes Gerhardus SCHOLTZ Gebore: 21 Desember 1946 Oorlede: 05 Julie 2019 Ons innige meegevoel aan die familie van Johannes in hierdie moelike tyd. Johannes is van Jeffreysbaai en sy roudiens is privaat. Rus nou sag