fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOEMAN-Surnames-Vanne »

SCHOEMAN-Quintin-Duane-1979-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 12 Apr 2021 Met Liefde Onthou Ons Quintin Duane SCHOEMAN Gebore : 26 Julie 1979 Oorlede: 29 Maart 2021. Ons bede met die familie van Quintin in die hartseer tyd. Quintin is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Dinsdag 13 April 2021 vanuit die Gereformeerde Kerk om 10:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images